Successfully reported
+29

Waters on Willows

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waters on Willows is in die stil voorstad van The Willows in Pretoria geleë. Dit is ideaal sowat 1 km vanaf die Wilders-hospitaal en net 4 km vanaf die N1 en die N4 geleë.

Waters on Willows bied verblyf in 5 individueel versierde kamers. Hierdie kamers het privaat badkamers en is gemeubileer met 'n dubbelbed of koningingrootte-bed. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, yskassie, haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n waaier, verwarmer en gratis WiFi.

Bykomende geriewe by die gastehuis sluit veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en 'n groot swembad in. 'n Kontinentale of Engelse ontbyt is teen 'n addisionele koste beskikbaar en kan met aankoms bespreek word.

Hierdie verblyf is naby Faerie Glen Hospitaal, Cinitocare Hospitaal, die Urologie Hospitaal en Intercare Hazeldean Subakute en Rehabilitasie Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 118 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bunty V
Saam met lewensmaat
5.0
Definitely our home away from home. Great hosts made us feel at home. Everything we needed was there. Laundry could be done at a fee. B...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Zelda B
Saam met vriende
5.0
Rustig en veilig. Baie lekker gebly. Goeie ligging.
Okt 2025
Edna E
Saam met lewensmaat
5.0
Really nice cozy place. Friendly welcome. Clean and a lovely place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter R
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam en rustig. Ons is goed ontvang en die verblyf was uitstekend.
Sep 2025
Jani S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Netjies, skoon, vriendelike ontvangs, stil area perfek! Wat 'n lekker plek. Ontvangs was baie vriendelik, dit is baie netjies en skoon. Ons h...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 118

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Waters on Willows het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 462 Kosmos Avenue, Die Wilgers, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0c2ccecb7fe5872ac8b450a4ddc78b4131fbde8bf14c680b028b3ce23c2e9b5c7dab552c028cb71e06b38b5d35d0936cf25d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 118 5 1 5 462 Kosmos Avenue Die Wilgers 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762250327266 28.313553392854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang