Water's View Villa
-
Kapasiteit: 11 persone
10 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Karin Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
Water's View Villa is 'n lieflike villa geleë op 'n berghelling met pragtige uitsigte oor die Hartbeespoortdam en omliggende bergreekse, en bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf. Die villa is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek binne maklike bereik van Magaliesrivier.
Die villa bestaan uit 5 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 10 volwassenes kan akkommodeer. Die huis het twee vlakke. Die boonste vlak is die motorhuis en hoofslaapkamer, die grondvlak het die kombuis, sitkamer en vier slaapkamers, sowel as die braai- en swembadarea.
Die huis word deur die motorhuis binnegegaan met die hoofslaapkamer op dieselfde verdieping. 'n Trap lei ondertoe na die grondvlak.
Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl een van die slaapkamers 'n bababedjie insluit. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort of slegs 'n bad.
Die kombuis is oopplan met die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV met Netflix en DStv, en gemaklike rusbanke in.
Die villa maak oop na 'n oordekte patio met 'n buite-eetkamertafel en 'n ingeboude braai. Daarbenewens beskik die villa oor 'n tuin en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 120 Karin Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
- Gaste dink Water's View Villa het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 11 persone
10 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 120 Karin Street, Kosmos, Hartbeespoort, 0261, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang