Successfully reported

Watersedge 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jeanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Plekkie is pragtig en ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Was meer as wat ek verwag het. Baie lekker, beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gerus. Mooiste uitsig met beste privaatheid. Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus en die beste uitsig en privaatheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome! Dit was asemrowend mooi om so na aan die see te wees. Ons het regtig baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend pragtig. Pragtige plek met asemrowende uitsig. Baie rustig en stil. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Worth spending to stay here. Great stay with an amazing view to wake up to. Neat and tidy accommodation. Comfortable sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Was lekker. Dit was 'n wonderlike verblyf, en 'n wonderlike plek om te bly. Veilig, maak die strand toe, en die uitsig was die beste ding. Die enigste ding wat negatief is, is dat die plek instandhouding nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Goeie waarde. Lekker gebly. Meer kasspasie sal nice wees. Donker gordyne in slaapkamers om lig en sekuriteitsligte uit te blok in slaapkamers sal 'n positief wees vir 'n goeie nag se rus!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zilda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jul 2025

Heerlike kuier en gesellige blyplek. Baie lekker plek. Ruim en goed ingerig. Die toiletpapier was bietjie min vir 3 volwassenes. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Daniel R
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mrt 2025

View nice, slaap en gemak glad nie lekker. Baie goed outdated, geroes, en was nie skoon nie. Badkamers baie ongerieflik en kaste val uit mekaar.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 First Avenue, Watersedge Apartment 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4) 98 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang