Successfully reported

Waterside Rest Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Albert J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Klein oase 'n klipgooi agter die besige straat en winkelsentrums. Die geriewe is skoon en netjies. Daar is meer as genoeg van alles wat mens benodig - selfs ekstra koffiebekers en goed om jou lyf en hare mee te was in die stort. En vroulief sal elke soort mes wat sy kan benodig daar vind. Daar is 'n wasmasjien en droëer vir mense wat langer wil bly. Die badkamer het 'n stort en 'n bad en is ruim - ek vermoed 18 mense sal gelyktydig daar kan tandeborsel, indien nodig. Die uitsig oor die dammetjie en die kamp met diere is mooi. Ons het die oond gebruik en buite gebraai - dit was alles lekker. Daar slaap wel omtrent 100 spreeus saans in die boom voor die huisie - oftewel, hulle bly heelnag wakker. Ek weet nie wanneer hulle eintlik slaap nie. Dit mag dalk 'n steurnis wees vir mense wat lig slaap of nie van spreeus hou nie. Voorwaar 'n vreemde verskynsel vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennah B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekend toegerus, baie skoon en netjies, vriendelike gasvrou. Heerlik rustig. Beste verblyf nog ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik en goed toegerus. Gerieflik en goed toegerus. Perfek vir oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die gradering sê alles. Soos my gradering wys, geen klagte; alles het gewerk, skoon en netjies. Dis veilig en het 'n goeie ligging. Naby alles wat ons wou sien en doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Very nice. This is a very nice place to stay. You have your own washing machine with a tumble dryer. Also, you have 2 air conditioners with an alarm system and a fridge. There is also a gas stove if the power is off. If the power does go off, the owner starts his big generator. Location is very good and close to almost anything you want to do in Hartbeespoort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Would highly recommend. The cottage is lovely, neat and well kept. I loved the privacy it offered. Communication from the owner was good and everything was in place. Absolutely no troubles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gerieflik naby alles gelee. Akkommodasie was net soos in die foto's. Mooi skoon, gerieflik en naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Die kothuis is modern en netjies. Die tuin en omgewing is mooi en rustig. Baie oulike verblyf. Netjies, veilig en naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Excellent. Well maintained and well organized cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freja F
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Had a super time and cannot complain about anything. Nice and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 150
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 150
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 2 150
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 103a Chopin Street, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKEFlq2zHpk4gT93270uuFxwcx0kS0i5kHg8GfJI3IUl2OR5s5P?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 150 per nag, vir 5 mense 44 5 1 5 103a Chopin Street Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.735083183362 27.906496524811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang