Successfully reported

Waterval Karoo Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Molene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Gerieflike verblyf in die berghuis. Ongelooflike uitsig en sterre in die nag. Fantastiese gerieflike verblyf in die berghuis. Ongelooflike uitsig oor die Witteberge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie J
1 nag
5.0
Mei 2025

Pragtige ligging. Rustige nagrus. Asemrowende ligging, so tussen die koppies en berge. Baie rustig geslaap, skoon en baie netjies. Sal definitief weer hier slaap. Sê hallo vir Piet die hond. Ons het by die groot huis geslaap, was alleen. Kon nie by die berghuis slaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvry. Baie positief, sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie lekker gekuier. Baie lekker, mooi plek en baie rustig. Ek en my man sal beslis teruggaan soontoe vir 'n paar aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Murphy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Farm, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA793220e7ee4ea8d4a8397570303e7f405d1a7de52be8a28fb4acac367801360b34eaa99fe64b8371b1eb8ac47721966bee44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Waterval Farm Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.263447642583 20.764625467805
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang