Waterval
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Waterval geniet panoramiese uitsigte oor die Kruisfonteinpad buite Dullstroom en is 'n skilderagtige selfsorgkothuis vir tot 6 mense op 'n plaas.
Die knus huis beskik oor 2 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens en deel die gebruik van 2 badkamers, een met 'n stort, en die tweede met 'n bad.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n knus kaggel het, en lei na die onderdakstoep met braaigeriewe wat oor die omgewing uitkyk.
Die Lunskliprivier vloei deur die plaas en skep 13 pragtige watervalle wat gaste kan besigtig. Gaste kan ook die plaas te voet verken en die natuurlewe besigtig, forel visvang, of net ontspan en die natuurskoon geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 142
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Waterval het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein Road, Waterval Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang