Wattlewood Cabins
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Anema Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wattlewood Cabins is 'n veilige toevlugsoord in 'n stil woonbuurt, gerieflik naby die winkels in Piet Retief geleë. Dit het slaapplek vir tot 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Elke ruim hut is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, eetgerei en breekware. Ander geriewe sluit gemaklike sitplek en 'n TV in.
Gaste kan gratis privaat parkeerplek, gratis WiFi en toegang tot 'n gemeenskaplike buitebraai en eetarea geniet. Die dorp bied ook verskeie buitemuurse doendinge, met 'n gholfbaan naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11A Anema Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11A Anema Street, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang