Waves Beach Hotel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 South Beach Road, La Mercy, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal
- Vanaf R750 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Waves Beach Hotel bied luukse verblyf aan die strandfront in La Mercy Beach, Durban. Dit is naby King Shaka-lughawe, Umdloti, Ballito en Umhlanga.
Hierdie boetiekhotel is op 'n privaat strand geleë. Ons het 6 eenhede aan die oseaanfront en 2 gesinseenhede langs die swembad. Linne, handdoeke, tee, koffie en geriewe word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis, 'n ongelooflike watervalpoel en 'n vermaaklikheidsarea wat perfek is vir braai!
Kamergeriewe sluit in 'n yskassie, 'n ketel, 'n slim-TV en WiFi.
Gaste kan ook visvang, branderplankry en staptoere in die omgewing geniet. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n gesin en bied pragtige uitsigte oor die kuslyn.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Salim Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 112 South Beach Road, La Mercy, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Waves Beach Hotel het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 30 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 112 South Beach Road, La Mercy, Desainager, 4405, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang