Waves of Mercy
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Effingham Parade, Trafalgar, Hibiscus Coast, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Waves of Mercy is 'n lieflike gastehuis met asemrowende see-uitsigte aan die kuslyn van Trafalgar geleë. Dit is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en ontspanningsreisigers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorpie in die Hibiskuskus.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers, almal met hul eie en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, sitplek, 'n TV met DStv-kanale en Netflix, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n gemeenskaplike swembad en direkte toegang tot die Trafalgar-strand geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, met gewilde oorde soos San Lameer wat ongeveer 4 km ver is. Doendinge soos visvang, staproetes, perdry op die strand, walviskyk en gholfbane kan in die omliggende area geniet word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 44 Effingham Parade, Trafalgar, Hibiscus Coast, 4275, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Effingham Parade, Trafalgar, Hibiscus Coast, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang