Successfully reported
+18

Waybury Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Waybury Cottage is in die skilderagtige voorstad Bryanston geleë en is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat omring word deur welige bome en in 'n ruim tuin geleë is. Dit is ideaal geskik vir professionele persone, paartjies en klein gesinne, en bied 'n rustige en gerieflike toevlugsoord.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers is elkeen smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed en deel die gebruik van die badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is oopplan na die sitkamer en het lugversorging en toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv gemeubileer is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die patio bied lieflike sitplek buite en lei verder na die welige tuin. Dit is die ideale plek om te ontspan met 'n boek en 'n glas wyn.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Waybury Road, Bryanston, Sandton, 2191, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae09f49bac9f643f2baeaaf68259c031a6131c96ea2b03ebfd11b0225a73c1fa3e25147c34f53a653f78c4f62e8a8495fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 4 Waybury Road Bryanston 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.071618700919 28.000255503741
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang