Wayfarer Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Wayfarer Cottage is 'n gerieflike, vrystaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Pumula, Hibberdene geleë is. Dit is perfek vir paartjies wat op soek is na 'n romantiese ontvlugting in die natuur.
Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied oorgenoeg kasspasie. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuisie, kompleet met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die aangrensende leefarea bied gemaklike rusbanke, terwyl gaste vermaak met 'n platskerm-TV en komplimentêre WiFi kan geniet.
Buite is die privaat patio 'n ideale plek om te ontspan na 'n besige dag. Braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Gaste sal ook die kort afstand na die strand waardeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Louisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Wayfarer Cottage het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 13:00 - Adres: 15 1st Avenue, Pumula, 4235, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang