Successfully reported
+30

Wazo’s Beach Villa

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Wazo’s Beach Villa is 'n vakansiehuis in Glen Ashley, 'n kusvoorstad van Durban, ideaal vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.

Die villa bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort en 'n wasbak, en die tweede badkamer het slegs 'n toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n slim-TV met DStv en 'n gemaklike rusbank in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en mikrogolfoond.

Gaste kan ontspan op die balkon met pragtige see-uitsigte en braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering geniet. Die eiendom is slegs 50 meter van die strand af, 5 minute van La Lucia Mall en 15 minute van Gateway Mall, met Durban 10 minute na die suide en Umhlanga Rocks 10 minute na die noorde.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Ligging

  • Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade, Glen Ashley, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904cc60265716643482b95950c575d8cc39d49164a5dd969eeceecd18b68c412ceea1f178fdf38137b5d5a13193ea3616acd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) Wazo Beach Cottage, 16 The Promenade Glen Ashley 4051 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.762481180831 31.06384040758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang