Successfully reported

Weaver Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anien W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantastiese verblyf en mense. Ons het fantasties gebly, die mooiste plekkie, die wonderlikste mense. Hartsmense. Was mal oor die natuur en die diere. Baie netjiese huisie en groot bederfies ook. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Just perfect! A very nice stay! The hosts were friendly and helpful. The Cottage has a lot of space, was clean and fully equipped. The ideal place for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Ontspannend, 'n lekker bederf. Dit was uitsonderlik. Die ekstra'tjies was omtrent 'n bederf. Gasvryheid en hulpvaardigheid van eienaars is tops. Plaaslewe is rustig. Staproetes daar naby is uitdagend maar lekker. Vol pakket DStv was 'n lekkerte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Weaver Cottage
Goeie dag Karin Dit was absoluut 'n fees om julle op die plaas te hê en so bietjie van ons doenighede met julle te kon deel. Alles van die beste en sterkte met die seisoen wat voorlê. Groete Kobus en Gina

Rosie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Fantasies en wonderlik en rustige atmosfeer. Jy kan nie vir 'n beter plek vra om net te ontspan en rustige atmosfeer te kan geniet nie. Dit is 'n baie wonderlike plek met vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Awesome plaas-atmosfeer. Die rustigheid van die omgewing is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gina
Weaver Cottage
Goeie dag Jacques, Dit was baie lekker om julle te ontmoet. Ek is bly julle het dit geniet! Groete, Gina en Kobus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seven Passes Road, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ7g9PF8KVDOqXY4ATAfVkBZFkWoi1jq99qY5uKDPKyMyED3UHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Seven Passes Road Wilderness 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.940828272485 22.718044410994
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang