Weaver's Corner Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Gallinule Gait, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weaver's Corner Cottage is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Birdswood en is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat rustige verblyf soek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer met lugversorging het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders of 1 volwassene in die leefarea. WiFi is beskikbaar.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Buite is daar 'n privaat braai-area en 'n gedeelde swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Weaver's Corner Cottage is naby plaaslike winkels, restaurante en die Richardsbaai-lughawe. Die naaste strand is net 12 km ver en het 'n dolfyn-uitkykpunt.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbed vir 1
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Clinton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 52 Gallinule Gait, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Weaver's Corner Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
3 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 52 Gallinule Gait, Birdswood, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang