Weaver's Nest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Weaver Lane, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Weaver’s Nest is 'n pragtig ingerigte selfsorg-vakansiehuis in Lovemore Park, net buite Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n omgewingsbewuste en volhoubare wegbreek waar hulle kan ontspan terwyl hulle deur die natuur omring word.
Hierdie huis, wat nie van die netwerk gebruik maak nie, kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer, 'n solder en 2 badkamers. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die solderslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed en maak gebruik van 'n gedeelde badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek en het 'n glasdeur wat na buite oopmaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ruim buite-area geniet met 'n buite-eetarea, 'n vuurput, 'n houtvuur-warmbad en 'n uitgestrekte tuin. Sonkrag en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met Sardinia Bay-strand ongeveer 3.4 km weg. Die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe is ongeveer 13.3 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
The Host Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 6
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- 276 Weaver Lane, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 276 Weaver Lane, Lovemore Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang