Successfully reported
+16

Weavers Nest 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93HW+4W6, Sesriem Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Weavers Nest is in Kleinne Kuppe, Windhoek, geleë en is 'n paar minute van The Grove Mall en ander geriewe af.

Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n bababedjie beskikbaar vir 'n baba op aanvraag.

Die volledig toegeruste kombuis bied 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Die oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek, TV, WiFi, 'n eetkamertafel geskik vir 4 gaste. Die leefarea lei na die patio met 'n braai en buitemeubels wat oor die stad uitkyk.

Plaaslike besienswaardighede/aktiwiteite wat jy kan verken, soos om die Daan Viljoen-wildreservaat, die Nasionale Botaniese Tuin van Namibië te besoek, plaaslike kookkuns te ervaar of die Nasionale Kunsgalery te besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Josua Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 93HW+4W6, Sesriem Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 baba
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93HW+4W6, Sesriem Street, Kleine Kuppe, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d5aadcb19f3b5bf9cc0b82bc884bfac35ad6703ecdda3a7ba914bc82f888db83ee0b5f8cfa358c8a132e2fac907f88cb6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 93HW+4W6, Sesriem Street Kleine Kuppe Khomas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -22.621988463842 17.096942101849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang