Weavers Nest Guest House
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 20 Nov 2025 tot 3 Des 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Francolin Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
-
Vanaf
R1 500R1 275 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weavers Nest Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op die besonderse Koro Creek Bosveld Gholflandgoed in Modimolle. Met uitstaande uitsigte oor die bosveld en 'n rustige natuurlewe-ervaring bied hierdie gastehuis 'n idilliese wegbreek vir gholfspelers, vakansiegangers, gesinne en sakereisigers.
Verblyf is beskikbaar in 4 kamers en 'n aparte woonstel. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gemaklike bed en 'n en suite-badkamer. Sommige kamers het lugversorging, terwyl ander 'n waaier het. Elke kamer maak oop op 'n balkon. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer en eetarea, en maak oop op 'n patio. Linne en badhanddoeke word in alle verblyfopsies voorsien.
Gaste kan 'n gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea geniet, asook 'n swembad en braai-area. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Gratis WiFi word voorsien vir gaste se gerief. Die gastehuis is naby besienswaardighede soos Koro Creek Gholfbaan, Waterberg Biosfeer, Thaba Kwena Krokodilplaas, Modimolle Natuurreservaat, Nylsvley Natuurreservaat en verskeie avontuurdoendinge, insluitend voetslaan, voëlkyk en 4x4-roetes, geleë. Besoekers kan ook plaaslike kulturele erfenisterreine verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Andre Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 29 Francolin Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Weavers Nest Guest House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Francolin Street, Koro Creek Golf Estate, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang