Successfully reported

Wederkoms

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Shane L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Ons sal weer kom. We thoroughly enjoyed our stay, everything was wonderful and we would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles O
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2025

Can't wait to return. Had the most amazing time, looking forward to booking Wedekoms again for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Wederkoms
Beste Christo & Co Baie dankie vir julle positiewe resensie betreffende Wederkoms. Ek waardeer dit baie. Ek is bly julle het die verblyf geniet. En natuurlik is julle baie, baie welkom in die toekoms! Hartlike groete en mooi bly Louis

Karlien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Uitstekende ligging, ongelooflike stilte en rustigheid, puik toegeruste strandhuis! Wederkoms strandhuis is 'n juweel, word sterk aanbeveel vir enige gesin wat wil wegbreek. Ons het uitstekende diens ontvang, uiters netjiese, skoon, gerieflike en puik toegeruste strandhuis! Pragtige uitsigte voor (walvisse en dolfyne) en agter die huis. Die voëllewe is 'n absolute bederf! Dankie Louis en span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rus vir die siel. Die huis is baie mooi en ruim ingerig. Baie lekker rustige atmosfeer - ons het 'n ongelooflike lekker rustige tyd gehad. Die area is baie veilig en regtig mooi. Die see-uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louis
Wederkoms
Beste Barry Baie, baie dankie vir jou mooi en posutiewe resensie op Lekkeslaap. Ek is regtig bly om te hoor julle het lekker gekuier. En dis presies hoe ek self oor Wederkoms voel: rus vir die siel. Groete, en mooi bly. Louis

Louis D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Baie netjies en uitstekende ligging. Die huis was verskriklik netjies en baie mooi see-uitsig maak vir 'n perfekte wegbreek. Amanda and Louis was baie vriendelik en het uitstekend gekommunikeer en was dadelik daar om te help sou dit nodig wees. Ek beveel Wederkoms sterk aan en sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nesta G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Absolutely fabulous. Beautiful place very peaceful and tranquil. Very comfortable stay home. Would recommend it to anyone looking for a spacious place neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bd726d88fa15409f717d6a87c022ab3b0ed7f0b3d8eecb4b4a4c743f5a814835eaca4cebfe8f0a39bf1439efbf18e3cf6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 12 Kloof Street Dwarswegstrand, Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05044342492 22.27549872005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang