Successfully reported
+45

Wederkoms

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2025 tot 10 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 R2 400 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Wederkoms is in die Dwarswegstrandoord naby Groot-Brakrivier tussen Mosselbaai en George. Die huis is 200 m vanaf die ongerepte strand waar gaste kan visvang, swem en wandel.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed. Die eerste badkamer het 'n hoekbad en 'n stort, en die tweede en derde badkamer het storte. Die vierde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is binnebraai-area bo.

Daar is balkonne aan die voorkant van die huis en die groot balkon aan die agterkant het 'n uitsig oor die vallei met kreupelhout en fynbos.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Spa-bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wederkoms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 400
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Kloof Street, Dwarswegstrand, Bothastrand, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bd726d88fa15409f717d6a87c022ab3b0ed7f0b3d8eecb4b4a4c743f5a814835eaca4cebfe8f0a39bf1439efbf18e3cf6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 400 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 12 Kloof Street Dwarswegstrand, Bothastrand 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -34.05044342492 22.27549872005
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang