Successfully reported

Wedgewood Cottage 266

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anja D
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Lieflike plek om te bly! Wedgewood Cottage het alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Frieken awesome. Absolutely wonderful! Beautifully appointed house, just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Alles wat mens nodig het vir koue. Baie netjies en regtig baie nice braai area, veral as dit so koud is. Regtig altyd warm water gehad en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie R
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly. Pragtige plek, baie ruim en baie mooi. Alles is beskikbaar, niks nodig gehad om ekstra saam te neem nie (ek praat van braaitang, ekstra vadoeke, potte, braaipanne, ens.). Ons sal definitief weer daar gaan kuier. Ons het 'n klein probleem gehad, die mense het onmiddellik uitgekom en herstel. Diens was voorwaardelik uitstekend. Ek sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MSJ FAMILIE
Wedgewood Cottage 266
Baie dankie Was lekker om julle te kon ontvang! Sterkte op die plaas en met die boerdery.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

MSJ FAMILIE Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, The Clarens Golf & Leisure Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd2d1dc04d7ee0dd9edc39100b86d79a057b408812713f168cfc3a61beec5df8801b7b71a3f794a3b1b20f68dbfbfa01815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 R712 The Clarens Golf & Leisure Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.510511701948 28.433028122583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang