Successfully reported
+33

Weg on Wegeweg One

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weg on Wegeweg One is geleë in die historiese dorp Hopetown, aan die rand van die Groot Karoo in die Noord-Kaap.

Hierdie verwelkomende toevlugsoord bied 3 gemaklike en goed ingerigte selfsorgkamers in 'n rustige omgewing. Elke kamer bied slaapplek vir twee gaste en beskik oor 'n oopplan-kombuisie, volledig toegeruste kombuisie, 'n privaat badkamer, 'n persoonlike stoep en parkeerplek van die straat af.

Of jy nou deurreis of die streek se ryk erfenis en natuurskoon verken, Weg on Wegeweg One is die perfekte basis, met warm gasvryheid en 'n tikkie Karoo-sjarme.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Riaan S
Saam met vriende
5.0
N Ware juweel in die Karoo. Dit was 'n plesier om by Weg on Wegeweg te oornag. Sal van nou af elke keer oornag by hulle.
Sep 2025
Leonie M
Saam met vriende
5.0
Baie mooi en rustige oornagplek. Baie mooi uiteengelê en het alles wat jy moontlik mag nodig kry. Waarde vir geld!
Sep 2025
Nicolene B
Gesin met klein kinders
5.0
In my 9-jarige se eie woorde - Mamma, hierdie is luxury. Wow! Wat 'n verrassing het ons in Hopetown gekry toe ons hier stop! 'n Regte juweel! Alles is...
Sien meer
Aug 2025
Marieke J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was net so mooi en so netjies en so nice en so daar! Dankie! Heerlik! Salig!
Aug 2025
Sean Edward A
Saam met lewensmaat
5.0
As 'n huis weg van die huis. Puik! Ons het dadelik welkom gevoel, die vriendelikheid, en net die tuisgevoel. Die verblyf was puik, die detail in die k...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
  • Gaste dink Weg on Wegeweg One het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Weg on Wegeweg One, Hopetown, 8750, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeabdd48faa3be45dfe1d86bb1e208f93e05940b00b20caec1853b07609e77e70156afb2775221ab45750efd2f1445276f7ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Weg on Wegeweg One Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.627726796476 24.083370133916
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang