Successfully reported

Wegbreek Groblersdal

Wildsplaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Madeleen B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Dit was heerlik, rustig en baie vir die kinders om te doen. Ons het ongelooflik lekker gebly, dis rustig in die bos en die diens is uitstekend. Wanneer ons skemer op die plaas gekom het na ons kinders se netbal, het die vuur al gebrand. Ek sal beslis elke jaar weer by Wegbreek Groblersdal bly - dis net die plek om te kan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letisha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Peacefully and among nature. Best way to get away. Overall lovely stay. Just a lot of it is difficult to move too much, especially for young children. The hosts on arrival made us feel welcome. Away from the wild city life. Suggestion: consider having a little more activities to enjoy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matiska J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Lieflike plek met die vriendelikste mense, skoon en netjies. Bitter baie lekker. Vriendelike mense. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

Wonderlike natuur, gerieflik en gasvry. Ons het baie lekker gebly. Die kamers was skoon en daar was baie geriewe. Die opsigters het ons dadelik laat tuis voel en het uit hul pad gegaan om ons tyd daar gerieflik en spesiaal te maak. Ek beveel definitief Wegbreek aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 50

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 7 500
per nag, vir 30 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 30 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 30 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potion 186, Loskop North, Groblersdal, 3330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ed2460d8cfac0da0aa6b9dda24cbc7eb8912bd9dc2eb4559b509e11443ce03157760b64d25749e8bb0e5466da4c86d3a0f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 30 mense 4 5 1 5 Potion 186 Loskop North 3330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.308765410419 29.381303787231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang