Wegpak
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afpak R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Wegpak is in Barbarton, Mpumalanga, 'n kort rit vanaf Barbarton en die lughawe, geleë.
Die eenheid bied 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, eetgerei, ketel, tee, koffie en 'n yskassie.
Gaste kan die WiFi, TV met Netflix en die stoep met buitemeubels geniet om na 'n lang dag te ontspan.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te geniet, sluit in staproetes, valskermsweef, die Makhonjwa-berge verken, wildreservate besoek, vierwielmotorfietsry, perdry, of eenvoudig die plaaslike restaurante geniet en jouself bederf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Sue-Ellen Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Afpak R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
- Kapasiteit: 1 persoon
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afpak R40, Barberton, 1300, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang