Welcome Home Cottage
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welcome Home Cottage is 'n splinternuwe, smaakvol versierde tuinkothuis, geleë in die noordelike voorstede van Pietermaritzburg, en bied maklike toegang tot die N3-hoofweg. Die kothuis is gerieflik naby groot winkelsentrums, privaat kosskole, Grey's-hospitaal en Hilton Life-hospitaal geleë, en is 2 km vanaf die Royal Showgrounds.
Welcome Home Cottage het slaapplek vir tot 3 gaste en beskik oor 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Gratis WiFi en volledige DStv word voorsien.
Die kothuis het sy eie patio met braaigeriewe. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. 'n Swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Welcome Home Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Montgomery drive, Athlone, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang