Successfully reported
+20

The Firehouse Retreat no 1

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Firehouse Retreat no. 1 bied selfsorgverblyf in Wellington met asemrowende berguitsigte.

Die eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as 'n broodrooster. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en die sitkamer met gemaklike sitplek.

Gaste kan ontspan op die gemeubileerde patio en die braai-area geniet. Veilige parkering word gedurende hul verblyf voorsien. Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die Wellington Museum binne loopafstand van die eiendom, en Paarl-voëlreservaat is 10.4 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lauren J
5.0
Absolutely stunning and spectacular! Absolutely breathtaking and spectacular. What beautiful accommodation and state-of-the-art facilit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay. Very pleasant, clean, well appointed with all the necessary amenities, and spacious; certainly was not cramped for spac...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Harrie H
Saam met lewensmaat
5.0
Wellington het ons harte gesteel. Doolhof, museum en Bybelmedia was hoogtepunte. Baie netjiese en skoon gastehuis met lieflike dekor. Interessante bad...
Sien meer
Mei 2025
Venia D
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit baie geniet, veral die rustigheid en gasvryheid van eienaar Karin. Dit verblyf was fantasties.
Mei 2025
A C
Saam met vriende
5.0
Friendly, accommodating, convenient. Would highly recommend the Firehouse Retreat! Beautiful and spotless room, amazing double shower w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

KARIN Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 4

Resensies 19

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Firehouse Retreat no 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Smith Street, Wellington, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0daa085a9c402789e0f3bfa67627884d13245d333e183222528cdb845a3ff188365ce8e5e8f77fc98796da7dabd6d9204c96?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 10 Smith Street Wellington 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.635506981072 19.017707140028

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang