Successfully reported
+13

Welgekozen Country Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welgekozen Country Lodge is in die buitewyke van Piet Retief geleë. Die lodge is in 'n rustige area en spog met luisterryke tuine en lieflike fonteintjies.

Verblyf word aangebied in 14 en suite-kamers wat smaakvol ingerig is. Geriewe in elke kamer sluit in: sekere DStv-kanale, gratis WiFi, verwarmers, waaiers, lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan gebruik maak van die geriewe op die perseel insluitend die braai-area, kontantkroeg en swembad. Oorgenoeg onderdakparkeerplek word op die perseel voorsien en daar is 24 uur-sekuriteit.

Alle etes word liefderik beplan en voorberei deur ons inwonende sjef en word in die eetkamer bedien mits reëlings daarvoor voor die tyd getref is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marthinus V
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Awesome, what a lovely venue to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Margot D
Gesin met tieners
5.0
Net wat ons nodig gehad het om 'n lang pad op te breek. Mooi plek, dankie. Ons was net oornag daar oppad na Pongola vanaf Johannesburg, maar alles was...
Sien meer
Apr 2025
Nigel F
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good Very good Very good Very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Angela B
Saam met lewensmaat
5.0
Quiet place in a nice atmosphere. Very friendly hosts and staff, nice place. Rooms need a bit of a touch-up, but they are about to reno...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Christina B
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige omgewing, gemaklike slaap en lekker ontbyt. Heerlik gebly. Heerlike ontbyt! Baie vriendelike personeel. Alles skoon en netjies.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plot 48, Ermelo Road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Welgekozen Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 48, Ermelo Road, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce2c5dad228d467dda0e295116ee19be4784953e0875ef2304d8474d3f29d80f96081865ad8533c6f46186de2ad08538729c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 Plot 48 Ermelo Road 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.99112541562 30.795163214207
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang