Successfully reported

Welgelee Farm Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
James B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lovely place, and surrounding area. Hope to come again. Lovely place, and surrounding area. Hope to come again. Went with some friends, had a fire every night, got to explore the lovely surrounding area and truly relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marice C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netjies, pragtig en 'n groot bederf. Baie dankie vir julle warm verwelkoming die Vrydagaand. Ons is baie vriendelik ontvang en sommer met 'n lekker bottel wyn bederf. Die plek was beter as op die foto's. Lekker ruim, mooi toegerus en baie netjies. Daar was hout, blits, vuurhoutjies, ys, koffie, melk, suiker en nog vele meer. Ons het omtrent lekker gebly. En dan praat mens nie eers van die pragtige uitsig van die berg nie. Alles net perfek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Cosy and peaceful. Wonderful farm stay. Peaceful and beautiful views. Very friendly, helpful hosts. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Ideal cottage for a getaway. Dalene and Tjokkie are wonderful hosts! The cottage was spotless and had everything you could possibly need in the kitchen, which is rare in a rental. Dalene took us up to the dam in the bakkie and the water was amazing on a hot weekend. The braai area and lounge are really comfortable and perfect for relaxing with friends. Such nice people and a beautiful area. 5 stars all round! We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Uitstekend! Baie dankie, Welgelee is die perfekte wegbreek in 'n mooi omgewing, die plek is uiters netjies, baie goed toegerus en met soveel gasvryheid ontvang! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Beautiful relaxing stay with spectacular sunsets and views of the awesome mountain. Wonderful place to relax with spectacular views and sunsets. Everything provided for an enjoyable stay and great hospitality from the hosts who are more than willing to try and make your stay very special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend! Ongelooflike mooi plek. Baie mooi gedoen en die natuur en wingerde is prentjie mooi. Hoogs aan te beveel. Uiters goeie diens en jy voel baie tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariki S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike ruim huisie met alles wat nodig is. Die beste verblyf ooit. Fantastiese eienaars wat uit hul pad gaan om dit spesiaal te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Vriendelik, skoon, pragtig. Een woord - uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Fantastiese plek. Die ligging was ideaal vir ons. Dit was naby genoeg aan alles, maar die stilte en rustige omgewing was iets anders. Ons gaan beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tjokkie & Dalene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgeleë, Breerivier, Breerivier, 6858, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa8507323096664bbb589966aa93546a620a12692c5038f2ced9160cdb5a6babf34bcec75ef05fa84b6161042ee0115a183c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 6 mense 66 5 1 5 Welgeleë Breerivier 6858 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.545921 19.244719
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang