Successfully reported

Welgelegen Cherry Estate

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.5
Veiligheid
4.3
Karin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties. Dit is baie mooi en rustig. Het die naweek baie geniet. Die WiFi kan dalk net bietjie beter wees; verder kan ons oor niks kla nie. Baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Palesa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderful. It was wonderful. We had great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons harte is propvol en glimlag is breed! Beter as die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle J
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Jun 2025

Mooi uitsig. Baie mooi uitsig op die dam. Huis is nuut met lekker warm kaggel aangesteek toe ons daar aankom. Nuwe huis op die dam, vensters en skuifdeure na die mooi uitsig. Lekker warm vuur toe ons daar aankom, dankie! 'n Boekie met info sou lekker gewees het. Let wel, die sein op die plaas bestaan basies nie. Extra komberse sou welkom gewees het teen die water met die sneeu wat op die Malutis lê. Die ander huise is sowat 20 m van mens af. Vir ons, en dis op ons, was dit effe ver uit die dorp, waar ons elke dag heen moes gaan. En die sel sein was vir ons 'n probleem met tieners. Daar is 'n massiewe TV, vir die wat wel TV kyk. Die kaggel was baie lekker en goed. Paar extra komberse sal welkom wees, dit word koud teen die water as die sneeu op die Malutis lê. Die ander verbly is so 20 m van die huis. Sou lekker gewees het om 'n boekie te hê met WiFi password en wat is op die plaas, waar mens kan stap of nie moet gaan, ens. Let wel, hulle adverteer nie WiFi nie, en die sein op die plaas kom en gaan.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Chester C
Kort verblyf
4.4
Jan 2023

Great place to stay. Very pretty. Fishing is very good. Nice and quiet. Only downside was that there was no cellphone reception so you could not make contact with the outside world, not that that was a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Hier rus jy. Heerlike rustige wegbreek met stilte en mooie natuurskoon.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Augusto F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2023

Beautiful place. Would have been nice to know in advance that there was a very slippery dirt road to get to the venue. Fortunately we were in a 4x4 although we were towing a small venter trailer. Also if you could let people know that they are not serviced. Once at the venue it was absolutely stunning. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Rustig gerieflik. Dis stil, goed toegerus. Heerlike ontbyt, gasvrye mense, pragtige natuur. Skoon plek vir rus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Fransa C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Jun 2023

Beautiful surrounds. Beautiful setting, and comfortable accommodation. Attention to detail can be improved. There were only one big pot and one pan to cook in, despite a complete kitchen provided. There was no grid for the braai (it was provided when we asked) and one of the pillows did not have a pillowcase. Having said that, we really had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Des 2023

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Mary-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 82 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa11b0a35efbdab9be32a8b7e125a6506df06379410ef5128f1e14edb053e52de8aa87875df971e5bfdb453bdb5c5fad7d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 4 Road S508 Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.602458006426 28.054618835449
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang