Welgelegen Cherry Estate
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Welgelegen Gasteplaas is in 'n rustige omgewing geleë en bied gemaklike akkommodasie vir tot 84 gaste. Die eiendom is ideaal vir troues, spesiale geleenthede of groepsuitstappies, met 80 gaste wat in kamers met privaat badkamers gehuisves word.
Akkommodasie-opsies sluit in 'n Bruidssuite met 'n luukse oopplan-en suite-badkamer en 'n Bruidegomsuite met 2 en suite-slaapkamers. Hierdie suites bied 'n ontspannende ruimte vir bruidspartytjies en kan ook vir klein funksies gebruik word.
Bykomende akkommodasie word aangebied in die Appel-, Kersie- en Steenhuise, elk met uitsig oor die dam en die Maluti-berge. Hierdie eenhede beskik oor volledig toegeruste kombuise, sitkamers en eetareas. Alle kamers in die Appel- en Kersiehuise is en suite, terwyl die Steenhuis 2 en suite-kamers en 2 kamers het wat 'n badkamer deel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mary-Anne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Road S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Welgelegen Cherry Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 82 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road S508, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang