Successfully reported
+62

Welgeluk Feather Palace

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf op 'n werkende volstruisplaas, sowat 6 km vanaf Oudtshoorn, en is ideaal geleë om die verskeie besienswaardighede en geriewe in die area te verken.

Die lieflike sandsteen gastehuis bied gaste 'n keuse van individueel versierde kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Elkeen van die kamers is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en het en suite-badkamers met storte en baddens.

Elkeen van die kamers het lugversorging vir gerief, en het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die eetarea bedien, en gaste kan ontspan in die knus gastesitkamer wat 'n kaggel het. Gratis WiFi-internettoegang is ook beskikbaar.

Vanaf die stoep sal gaste pragtige sonsondergange bekyk en berguitsigte geniet, en 'n swembad is beskikbaar op warm dae. Veilige parkeerplek vir voertuie is beskikbaar.

Welgeluk Feather Palace is binne maklike bereik van 'n paar volstruisplase, binne 10 km vanaf die middedorp, en ongeveer 35 km vanaf die Kangogrotte.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgeluk Feather Palace het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf931c4f1fc1ed9732c66836b8e801d096051db61c3c9c64fcb538b7f4a93cf7763785305619f78e202d27d5e605396642939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Farm Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639052467361 22.174133111006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang