Successfully reported
+59

Welgemeendt Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welgemeendt Accommodation is ’n bekoorlike, semi-selfsorgeenheid op die eienaar se perseel in Lichtenburg. Die sonderlinge plaasdorp is die ideale oornagplek vir gaste wat na Botswana of Johannesburg reis.

Verblyf word in ’n smaakvol gemeubileerde eenheid met 3 slaapkamers en slaapplek vir 2 gaste per kamer en 1 enkelslaapkamer, asook toegang tot privaat braaigeriewe.

Die ontbyt 'n Heilsame plaasontbyt word bedien.

Kamer 4 het’ n kombuisie wat toegerus is met ’n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, ontbytgraan en jogurt. Al die kamers het ’n TV met Netflix en Youtube, lugversorging, gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Doendinge naby sluit in Molemane Natuurreservaat en Wondergat in. Gaste kan doendinge soos voetslaan, 4x4-roetes, duik en gholf geniet. 6

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Johnny E
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike akkomodasie! Ongelooflike regtig 5 ster. Ons was baie vriendelik ontvang, die plek het ons verwagtinge oortref. Die gasvrou was uitsteken...
Sien meer
Sep 2025
Dykhard L
Gesin met tieners
5.0
Het gevoel of ek in my eie huis was en die plek is baie luuks regtig amazing. Baie mooi luukse gastehuis, amazing ontbyt. Eienaar is baie gasvry.
Aug 2025
Mishka B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties! Hierdie plek is iets uit die boeke! Silwerskoon, mooi, veilig en so kan my lys aangaan.
Aug 2025
Ilze V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik, sal weer daar bly. Baie oulike gasvrou. Heerlike ontbyt. Baie lekker en silwerskoon! Baie oulike en vriendelike gasvrou. Heerlike ontbyt. Sal...
Sien meer
Aug 2025
Marinda D
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gebly in hierdie pragtige eenheid. Ons het heerlik gebly. Pragtige eenheid. Beveel enige iemand aan om hier tuis te gaan.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 19 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Welgemeendt Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Daniel Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkKu3XqxJKKJ785km88tMkdPykoDH26R6DqggbsVgDg6JLd587O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 19 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.154952755978 26.162557854237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang