Welkom in Weerkom
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kingfish Road, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 481 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Welkom in Weerkom is 'n knus en bekoorlike selfsorgvakansiehuis in Kelso, met slaapplek vir tot 9 gaste wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord in die natuur.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak, terwyl die tweede badkamer met 'n stort toegerus is. 'n Driestapelbed is in die leefarea beskikbaar.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n etenstafel en gemaklike sitplek.
Gaste het toegang tot 'n lieflike tuinarea met buitesitplek en 'n braai-area, perfek om te ontspan, gehaltetyd saam deur te bring, of 'n duik in die plonspoel te neem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Isabel Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 4 Kingfish Road, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Welkom in Weerkom het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Kingfish Road, Kelso, 4183, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang