Welkom Stay Over
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
- Vanaf R580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welkom Stay Over is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat, geleë. Hierdie eenheid is die ideale plek vir 'n gerieflike oornagverblyf.
Die eenheid het 'n privaat ingang en is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n pretdag by Fantasia Fun Park & Restaurant geniet of Goldfields Mall en Goldfields Casino besoek, wat albei gerieflik naby geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nadine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
- Gaste dink Welkom Stay Over het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang