Successfully reported
+19

Welkom Stay Over

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Vanaf R580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welkom Stay Over is 'n eenheid wat die ideale plek vir oornagverblyf is. Hierdie eenheid is in Welkom, die tweede grootste stad in die Vrystaat.

Dié eenheid het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan die Fantasia Fun Park & Restaurant, Goldfields Mall en Goldfields Casino besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Verwarmer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charelene D
Gesin met tieners
5.0
Skoon, klein en gerieflik. Ek en my dogtertjie het baie lekker gebly. Mens het niks meer nodig vir 'n 1 dag se bly nie. Ek sou net daarvan gehou het a...
Sien meer
Okt 2025
Rodney D
5.0
Baie lekker kamer en waarde vir jou geld. Baie lekker plek om te bly.
Aug 2025
Robert B
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, warm and cozy. To both of us! Excellent!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Anita E
Besigheidsreis
5.0
Absoluut waarde vir geld. Die plekkie is presies soos op die foto's. Baie gerieflik en groot genoeg. Dit sal beslis my gereelde plek wees.
Jul 2025
Clarence K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs en baie netjies. Ons het 1 aand oorgeslaap en dit lekker en gerieflik gevind.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
  • Gaste dink Welkom Stay Over het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Susaar Street, Naudeville, Welkom, 9459, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA375ed8e7d2428c7fd8b218efa9e16f77fef2fdf89bac6fcaefdd45b405c5e35145b0c637ccdd3628fdb7c50db1cfbd3c7a44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 28 Susaar Street Naudeville 9459 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.995327130148 26.725691399767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang