Successfully reported
+11

Welpie Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Welpie Street, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welpie Gastehuis is in die hart van Gauteng in Krugersdorp geleë, ook bekend as Mogale Stad aan die pragtige Wesrand. Hierdie rustige woning bied luukse akkommodasie teen ‘n baie bekostigbare prys sonder om enige rustigheid of privaatheid op te offer.

Verblyf is beskikbaar in 2 buitekamers met kombuisgeriewe en 2 kamers bo in die hoofhuis. Geriewe sluit in suiwer katoenlinne, die kwaliteit van die beddens, haardroërs, proppe, bedlampe en 'n lessenaar indien nodig.

Die geriewe op die perseel sluit 'n lapa, swembad, pooltafel, tafeltennis en braaigeriewe in. Ander geriewe sluit gratis WiFi en DStv in. Geen rook in die kamers en in lapa nie. Daar is veilige parkeerplek op die perseel, agter afstandbeheerde hekke.

Welpie Guesthouse is ideaal geleë om Lion Park, Krugersdorp Natuurreservaat, Botaniese Tuin, die Wieg van die Mensdom, Sterkfontein-grotte en ballonvaarte te verken. Dit is ook naby verskeie gesondheidsorggeriewe, lughawens, winkelsentrums en hoërskole geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jolandie (johanna Maria) B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en baie vriendelike diens met alles wat mens wil hê. Het heerlik gebly. Reis elke jaar vir hokkie na Krugersdorp en na 3 jaar is ek spy...
Sien meer
Aug 2025
Kelly W
Besigheidsreis
5.0
Very pleasant, the owners are friendly and helpful. The rooms are a decent size and well equipped. There are also entertainment facilit...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Jan V
Besigheidsreis
5.0
Die verblyf was privaat en stil en het gesorg vir goeie nagrus. Ek was vriendelik ontvang en die gasheer was baie behulpsaam om my voertuig en sleepwa...
Sien meer
Feb 2025
Jonathan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic accommodation, fantastic hosts. Fantastic hosts. So accommodating with a beautiful boma, braai and swimming pool.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Kim H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, great location. Warm welcome, clean, my husband and I felt very safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 13 Welpie Street, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Welpie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Welpie Street, Rant en Dal, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyY2ExODgzLThlYjctNGE0My1hY2M4LTY1YjgxYzVmZjNjZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 13 Welpie Street Rant en Dal 1739 Gauteng 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.076636200489 27.78707921505

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang