Welterusten Bij Kleine Schuur
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Welterusten Bij Kleine Schuur bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde eenheid met moderne afwerkings in Riebeek-Wes.
Hierdie oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaaparea wat met 'n spieëltafel en 'n koningingrootte-bed toegerus is met 800-draad-katoenbeddegoed. Badhanddoeke en 'n haardroër sal beskikbaar wees. 'n Groot instap-reënstort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.
Van die slaapkamer af lei 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien.
Daar is slaapplek vir 'n derde gas onder die ouderdom van 12 op 'n enkelslaapbank, maar geen linne of handdoeke word vir hierdie gas voorsien nie.
Buite is daar 'n privaat binnehof met braaigeriewe sowel as 'n houtbrandbad, wat hierdie verblyf ideaal maak vir 'n paartjie se wegbreek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olga-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Welterusten Bij Kleine Schuur het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang