Welterusten Bij Kleine Schuur
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Welterusten Bij Kleine Schuur bied selfsorgverblyf in 'n stylvolle eenheid met moderne afwerkings in Riebeek-Wes.
Hierdie oopplan-eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, spieëlkas, koningingrootte-bed en kwaliteit katoenlinne. Badhanddoeke en 'n haardroër word voorsien. In die badkamer is 'n instapstort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet.
Die slaapkamer lei na 'n sitarea met 'n enkel slaapbank en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n Nespresso-masjien.
Daar is slaapplek vir 'n derde gaste onder 12 jaar op 'n enkelslaapbank, maar geen linne of handdoeke word vir dié gas voorsien nie.
Daar is 'n privaat binnehof met braaigeriewe en 'n houtvuurbad buite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Olga-Mari Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 36
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
- Gaste dink Welterusten Bij Kleine Schuur het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Herron Close, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang