Welterusten Guesthouse
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Welterusten Guesthouse is in die Strand, 500 m vanaf die strand geleë. Die gastehuis bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste.
Verblyf word in enkel-, dubbel- en gesinskamers aangebied om in al die gaste se behoeftes te voorsien. Al die kamers is vir selfsorg ingerig en beskik oor en suite-badkamers.
Daar is 'n swembad, braaigeriewe, 'n tuin, gratis privaat parkeerplek, gratis WiFi en 'n stoep wat gedeel word.
Die gastehuis is naby verskeie bekende besienswaardighede, winkelsentrums, Somerset Mall, restaurante, koffiewinkels, Strand Gholfklub, Stellenbosch Vliegklub, staproetes en die manjifieke strand vir watersport geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Welterusten Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang