Successfully reported
+98

Welterusten Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Welterusten Guesthouse is in Strand geleë, 500 m vanaf Strandstrand. Die Gastehuis bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste.

Die verblyf wissel van enkel-, dubbel- en gesinskamers, om in alle gaste se behoeftes te voorsien. Al die kamers is selfsorg met en suite-badkamers.

Dit beskik oor 'n buiteswembad en braaigeriewe, 'n tuin, gratis privaat parkeerplek, gratis WiFi en 'n gedeelde patio.

Die gastehuis is naby verskeie bekende besienswaardighede, winkelsentrums, Somerset Mall, restaurante, koffiewinkels, Strand Gholfklub, Stellenbosch Vliegklub, staproetes en manjifieke Strandstrand vir watersport.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marco G
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. It was peaceful and exactly what we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerida M
5.0
Ek het heerlik gebly en sal beslis weer gaan. Puik verblyf! Netjies en gerieflik en sentraal.
Jul 2024
Marissa E
5.0
Sakpas gerief. Heerlike, gerieflike verblyf. Sakpas prys. Uitstekende en vriendelike gasheer en -dame.
Jul 2024
Combrinck L
4.8
Gerieflik en sentrale gastehuis perfek vir 'n paar aande se verblyf. Ek het lekker gebly vir 'n paar aande en die kamer was netjies en goed ingerig vi...
Sien meer
Mrt 2025
Steffan V
4.6
Baie lekker gastehuis. Baie lekker gebly, veilige omgewing en stapafstand van alles af.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welterusten Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 50 Piet Retief Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMpFo8lTdrjO4GRFScdyuBPdxqCCVJrM0yJmmIsgDBGeXRc6vFo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 50 Piet Retief Street Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.112350773877 18.827710940476
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang