Successfully reported

Weltevrede Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Japie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Heerlik! Heerlik gebly en geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aangename bekostigbare verblyf en vriendelike diens. Baie lekker gebly en etes was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die stilte en natuurlik die kos was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Puik! Die eienaar(s) van die plaas was baie vriendelik; ons het dadelik aanklank met hulle gevind. Ons kinders het ook baie lekker saam hulle kinders gekuier. Die kos is heerlik; vanuit die boonste rakke! Die omgewing is pragtig; die natuurskoon en stilte is fantasties. Die drie aande was ver te min gewees en wens ons kon langer bly! Sal vir seker weer besoek DV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon P
1 nag
5.0
Mei 2025

Great quiet and safe country lodging. Very friendly owner - Marletta - spends individual time with each guest over dinner time. Great affordable location 40 km from Sesriem. Very quiet and open country with great views. The food was fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rus en vrede sal jy hier kry. Hier kan jy rustig raak met net die natuurgeluide om te hoor! Ons is vriendelik ontvang en na ons kamers geneem. Heerlike aandete geniet en kospakkies vir die volgende oggend ontvang. Ons het dit baie geniet en sal weer van julle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Diamand in die veld. Stil en rustig met smaaklike ete. Diere kan soms gesien of gehoor word by die watergat.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornette B
1 nag
4.6
Jun 2025

Vriendelik ontvang. Aandetes was uit die boonste rakke. Heerlik! Vriendelik ontvang en lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lezle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rus vir jou siel. Dit was 'n ondervinding! Gasvryheid, kos, omgewing het ons baie tuis laat voel. Dit was vir ons beslis die regte keuse vir verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilani V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Fantasties heerlik gekuier. Wonderlike gasvrye ontvangs. Heerlike kos en diens. Voel amper of jy tuis is by jou die familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818ca45888c14f50361bdd15a14b1898ecb678043f99388e32e373b3bc80be1a68489a83b0f038cda30ede159e68ec6eb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 C19 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.17781711361 15.980075241713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang