Successfully reported
+10

Weltevrede Guest Farm

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, Hardap
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Weltevrede is tussen Sesriem en Solitaire geleë, perfek vir 'n besoek aan Sossusvlei - die hoogste duine in die wêreld. Gaste kan hulself omring in 'n oase van welige groen bome en unieke plante.

Die verblyf beskik oor 3 eenhede om van te kies. Elke kamer het sy eie stoep wat uitkyk oor die duinesee van die Namib-woestyn. Van hier af kan gaste die asemrowende Namibiese sonsondergange bewonder asook kleinwild en voëls wat water by die watergat drink.

Weltevrede is 'n stap-, draf- en bergfietsparadys met 2-spoorpaaie tussen die Naukluftberge, duine en grasvelde.

Na 'n lang dag van verken, kan gaste ontspan en smul aan tuisgemaakte etes. Die personeel sal gaste tuis laat voel, bederf en is gretig om gaste op versoek oor die Nama-kultuur op te voed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Japie S
Saam met vriende
5.0
Heerlik! Heerlik gebly en geëet.
Sep 2025
Willem T
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename bekostigbare verblyf en vriendelike diens. Baie lekker gebly en etes was uitstekend.
Aug 2025
Gustav D
Saam met lewensmaat
5.0
Die stilte en natuurlik die kos was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2025
Leon R
Gesin met tieners
5.0
Puik! Die eienaar(s) van die plaas was baie vriendelik; ons het dadelik aanklank met hulle gevind. Ons kinders het ook baie lekker saam hulle kinders ...
Sien meer
Jul 2025
Gideon P
5.0
Great quiet and safe country lodging. Very friendly owner - Marletta - spends individual time with each guest over dinner time. Great a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • C19, Sesriem, Hardap
  • Gaste dink Weltevrede Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19, Sesriem, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA818ca45888c14f50361bdd15a14b1898ecb678043f99388e32e373b3bc80be1a68489a83b0f038cda30ede159e68ec6eb51b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 C19 Sesriem Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.17781711361 15.980075241713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang