Successfully reported
+19

Welvanpas Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N10, Middelburg Eastern Cape, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Welvanpas Guestfarm is op 'n Karooplaas binne 14 kilometer se ry vanaf Middelburg geleë. Die gastehuis bied gaste 'n keuse om in 1 van 5 en suite-kamers te bly.

Die dubbelkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en die gesinskamers bied elkeen 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Sommige van die kamers is toegerus met plafonwaaiers en verwarmers en al die kamers het en suite-badkamers met storte. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.

Op die plaas kan gaste ontspan rondom die swembad of op 'n dagstap gaan en indien vooraf gereël 'n heerlike 3-gang plaasstyl aandete of ontbyt geniet.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk en voetslaan in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 138 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Freude K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker! Baie lekker gebly, groot speelarea buite vir kinders. Alles baie netjies en skoon en ons was vriendelik ontvang. 'n Yskassie binne in die...
Sien meer
Sep 2025
Elize O
Besigheidsreis
5.0
Perfect countryside getaway for rest & recharging. We had a wonderful stay at Welvanpas Guestfarm. It’s a truly beautiful farm – very q...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Mariette V
Saam met vriende
5.0
Heerlik gebly, baie dankie. Akkommodasie en kos was heerlik - alles perfek!
Jul 2025
Helen B
Gesin met tieners
5.0
Beautiful location with exceptional hospitality. Rita was very welcoming and helpful. We enjoyed a delicious dinner in front of the fir...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Chiola C
Gesin met tieners
5.0
Egte Karoo gasvryheid en rustigheid. Beste gastehuis ooit! Ons het al 2 keer hier oornag. Hulle gasvryheid, kos en bereidheid om ekstra myl te loop is...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 138

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • N10, Middelburg Eastern Cape, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Welvanpas Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: N10, Middelburg Eastern Cape, 5900, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlYmNkYTQ0LTg5MzUtNDRiMC1iZDYyLTFhZTQyZDc5MTMxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 138 5 1 5 N10 Middelburg Eastern Cape 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.36698141322 25.036854288313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang