Successfully reported

Welverdiend

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelize L
1 nag
5.0
Okt 2025

Gerieflike, pragtige plekkie wat waarde vir geld is. Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit was net 'n oornagstop, maar ek sal beslis weer gebruik maak van Welverdiend. Die eenheid is gerieflik, skoon en netjies, en van hoogstaande gehalte. Puik plekkie vir 'n gesin. Het die volstruise, springbokke en klein gansies baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize L
1 nag
5.0
Okt 2025

Dis 'n besonderse plekkie wat skoon, veilig en van hoogstaande gehalte is. Welverdiend is 'n besonderse skoon en netjiese verblyf wat ek met liefde sal aanbeveel. Die eenheid is van hoogstaande gehalte. Ek sal vir seker weer by hulle boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristi R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Absolutely amazing! We loved our stay at Welverdiend and wish we could have stayed longer. Everything was perfect and all the extra attention to detail made it very special. It was so peaceful and we loved having ostrich and buck as neighbours. We will definitely stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

WELVERDIEND. Ons het lekker gebly. Baie netjies, rustig met 'n huislike atmosfeer. Die diere het ons sommer tuis laat voel. Verseker 'n 5-STER WEN plekkie! Ek sal dit aanbeveel en weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wens ons kon langer bly. Ons het baie lekker gebly en sal nooit enige ander blyplek soek in Bloemfontein nie. Alles wat jy nodig het. Kwaliteit, gemaklik, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Amazing, cosy, gerieflik en netjies! Hierdie is 'n awesome plek, pragtig, gerieflik, baie netjies en skoon. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ian
Welverdiend
Ons is baie bly julle het dit geniet! Dankie vir die goeie review. Julle is altyd weer welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ian Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kenilworth Road, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba7c660b2e97fa513680243134a2e984a51f8cc9e1b16c0ef501b69e05e7ea1c1a61d61682e92f210cd50220073997bd4600?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 4 Kenilworth Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.071313578915 26.14773528729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang