Successfully reported
+8

Werfhuisie

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Elandsvlei, Off the R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Werfhuisie is op 'n familieplaas tussen Arniston en Bredasdorp geleë. Die eiendom het sonkrag en 'n omskakelaar en word nie deur beurtkrag geraak nie. WiFi is ook beskikbaar.

Werfhuisie bied slaapplek vir 3 mense, en bestaan uit 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is nog 'n enkelbed wat bedags as 'n rusbank gebruik word. 'n Vierde gas is welkom, onthou net jou eie linne. Die eenheid het sy eie badkamer en bestaan uit 'n stort, toilet en wasbak.

Die klein leefarea het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en 'n tweeplaatgasstoof. Potte, 'n pan, 'n ketel en basiese kookgerei word voorsien, asook eetgerei vir 4 mense. 'n Braai-area is beskikbaar en die eerste bondel vuurmaakhout is gratis. Was kan ook op versoek gedoen word teen 'n ekstra koste.

Gaste kan die plaas verken, of die kort rit na Arniston en Waenhuiskrans neem vir 'n dag op die strand. Bredasdorp bied 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Kaapstad Nampo Week, Die Voet van Afrika Marathon, en die Cape Floral Kingdom Expo. Vir diegene wat 'n bietjie verder wil reis, is Struisbaai en Agulhas ongeveer 36 km weg, saam met verskeie wynplase.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Erika E
Saam met vriende
5.0
Salig rustig vreedsaam. Henry en Friedel (en hul hond) het ons baie welkom laat voel. Gemaklike bed en lekker warm stort.
Mrt 2025
Erina M
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekende diens van Henry en Friedl. Henry en Friedl is vriendelike mense. Ons het sommer dadelik tuisgevoel! Heerlik ontspan.
Sep 2024
Cor P
Gesin met klein kinders
4.8
Baie aangename gasheer. Baie stil en rustig. Dis stille rustigheid op sy beste. Die gasheer is een van die mees aangename mense wat ek die voorreg geh...
Sien meer
Apr 2025
Mignon D
Gesin met klein kinders
4.6
Warming. Henry and his wife were friendly, very accommodating and a good host. The Werfhuisie is quaint and simplistic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Mary Jayne T
Gesin met klein kinders
4.6
Lovely farm experience! Great spot! Due to flooding, the road to the farm was a little difficult to drive in a small car, but we made i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Farm Elandsvlei, Off the R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink Werfhuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Elandsvlei, Off the R316, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVmYjczZjRlLWZmY2ItNGNmZC05YjVkLWRlN2ZhODEyNzJlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 Farm Elandsvlei Off the R316 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.612720559043 20.223389267921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang