West Coast Central Budget accommodation
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Tortelduif Crescent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Weskus Sentraal Budget accommodation is in Vrenedburg geleë en is naby die dorpie Langebaan met die bekende Mykonos Casino, vlieërbranderry, talle winkels en restaurante. Dit is ook binne 'n 20 km-radius van Veldrif, St. Helenabaai, Paternoster, Jacobsbaai, Saldanha en die West Coast Mall.
Die verblyf beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf, 'n stofie, oondjie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Daar is ook braaigeriewe en stoepmeubels.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Slaapsaalbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3 Tortelduif Crescent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Central Budget accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Tortelduif Crescent, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang