Weskus Vrede
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Ferraria Street, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Weskus Vrede is 'n lieflike kamer in Myburg Park, Langebaan, en is deel van die eienaar se huis maar het sy eie privaat ingang. Hierdie kamer is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en dubbelwasbak. Die kamer kan gemaklik tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kamer het ook 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Die kamer is binne maklike bereik van die hoofstrand en stapafstand van die bootklub, strandmeer en Shark Bay Hotel af. Daar is restaurante om van te kies, en die Mykonos Vacation Resort is 'n entjie se ry weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Ferraria Street, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskus Vrede het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Ferraria Street, Myburg Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang