Successfully reported

Weskus windjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Kevin R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

We'll definitely return if Weskus is available when we visit Langebaan again. Our stay at Weskus was perfect for the purpose that we were in Langebaan for. It was a last-minute booking and the accommodation was everything we hoped it would be. Friendly, welcoming, and very helpful. The place was neat and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Weskus Windjie is ideaal geleë baie naby aan Laguna Mall asook Club Mykonos se strand. Ek, my vrou en my dogter het baie lekker vir 2 nagte by Weskus Windjie oorgebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lidia J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Dit was die moeite werd. Ons het lekker gebly, alles was 100% okay. Sal weer daar kuier. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great time, great location, great owner. Very pleasant - what you see is what you get, which is a good thing. Owner was very helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diego A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Lekker en waarde vir geld. Baie lekker gebly en was goed en lekker verwelkom. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tjaart V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2025

Aangename kuier! Weskus windjie is bo die huis wat nie noodsaaklik 'n slegte ding is nie, maar ongemaklik met kleintjies is - mens het geen grasperk nie en ons was glad nie bewus dat die plekkie bo haar huis is nie. Die uitsig is ook maar die kompleks. Die slaapbanke was vol spinnekoppe wat ons gou kon uitsort. Die kombuis kan beter toegerus word met bakke, slaai lepels, opskep lepels, panne, plastiese ware, etc. Mens moet met bittermin en 'n stukkende toaster klaar kom. Die beddegoed kan aangepas word volgens seisoen; ons was koud en die kussings is ongemaklik. Die plekkie is oulik, hy moet net bietjie aandag kry! Die eienares is baie behulpsaam en vriendelik. Sy het nie gehesiteer om te help soos bv. met die water wat so gou koud geword het nie - na die 2de aand se koue shower het sy plan gemaak en ons water vir ons warm gemaak. Haar seun was wel nie gelukkig oor die water situasie nie en het dus arrogant voorgekom, maar mens kan ook nie gaste regtig op 'n timer sit nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Francesca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker, als is gerieflik, sal beslis weer teruggaan, baie netjies. Baie lekker gebly, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Reinhardt
Weskus windjie
Baie dankie. Sal jou graag weer ontvang hier by Weskus Windjie.

Shamil F
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Excellent accommodation for a family getaway. Pleasant and relaxing atmosphere. Clean and comfortable accommodation. Free WiFi, big lounge area and indoor braai facilities were a bonus. Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Reinhardt Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 7 Suurvy Street, Laguna Sands, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0772a7d84272b93c7d175ff6404a3d82735d63b80136b55e93c87ca9bfe69e89d68868a580a3cb320ea4e45c3ff9216a79a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 7 Suurvy Street Laguna Sands 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.043620077938 18.046213936958

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang