Weskushuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom 8, House Number 1, Corner of F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Weskushuis is geleë in die Weskusdorp Jacobsbaai en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek in 'n stil vissersdorpie.
Hierdie selfsorgwoonstelle is volledig toegerus met alles wat jy nodig het om 'n ontspanne vakansie in 'n luukse omgewing te verseker, slegs 'n paar minute se stap van die see af.
Weskushuis bestaan uit 4 volledig gemeubileerde selfsorgwoonstelle, elk met 'n privaat ingang en 'n patio met braaigeriewe, 'n goed toegeruste kombuis met mikrogolfoond, Cadac-gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, gehalte-linne, handdoeke en 'n slim-TV vir die stroom van DStv en Netflix, behalwe eenheid 1 wat geen TV het nie.
Jacobsbaai is 'n klein, skilderagtige dorpie aan die Weskus met meestal grondpaaie en bekoorlike Weskus-styl kothuise. Dit is naby Vredenburg, Saldanha, Veldrift, Paternoster, Langebaan, Club Mykonos en die Weskus Nasionale Park.
Die interessante kuslyn bied skiereilande, rotsagtige en sanderige baaie, fynbos en voëllewe. Jacobsbaai bied besoekers geleenthede om te visvang, duik, seil, kanovaart, lang, skilderagtige wandelings te onderneem of net op die rotse te ontspan met sonsondergange.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerda-Mare Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 242
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Keerom 8, House Number 1, Corner of F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Weskushuis het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Keerom 8, House Number 1, Corner of F du Bois, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang