Successfully reported

Weskusverblyf

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Daleen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gewees. Baie dankie. Baie dankie vir 'n baie lekker 3 dae! Het dit baie geniet. Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanbrey J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Good, safe. We stayed completely good and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrique R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Awesome. Our stay was amazing, quiet and peaceful. Lovely place and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflik en netjies. Marietjie is baie gasvry, die eenheid is so mooi, netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Die eenheid is ook baie sentraal geleë. Met die aankoms was daar sommer 'n bottel wyn en 'n sakkie met eetgoed vir ons. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Small welcome gift from Marietjie, was so special. Lovely, clean and very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Phantamagories. Ons het verskriklik baie lekker gebly. Marietjie was baie gasvry, en het ons baie welkom laat voel. Ons sal beslis weer gaan. Laat dit juig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyla L
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Calm and relaxing. I got a beautiful gift from the hostess and felt private; I didn't feel like I was in someone else's house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Vyfster verblyf vir 2 persone! Gasvrou se vriendelike ontvangs en beskikbaarheid verdien spesiale melding. Die eenheid is baie netjies en bevat alles wat jy benodig vir 'n heerlike ontspanne kuier. Goeie gehalte toebehore, goeie TV pakket en een van die min plekke waar alles uitstekend werk. Beslis 'n ware Weskus juweel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Hartlik, vriendelik en rustig. Uitstekend. Ons is verwelkom deur Marietjie - vriendelik en hartlik. Die verwelkomingbederfies - meer as die gebruiklike sjokoladetjies op die kussing, het self 'n bottel wyn ingesluit en ons dadelik tuis laat voel. 'n Rustige naweek het gevolg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sentraal geleë in 'n rustige omgewing. Port Owen, deel van Laaiplek, is 'n baie stil en rustige woonbuurt. Die gasvrou het ons warm ontvang, die eenheid is goed toegerus en bied uitstekende waarde vir geld en is sentraal geleë naby winkels en die see. WiFi is ook besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Port Owen Drive, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIEScpnznrngAKpNlXeH7Qa7vm18cIEfLHAijH9xoNdXzOCAVnR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 58 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.785117589157 18.151385688215

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang