Successfully reported

West Coast Hamlet

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jesse N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Awesome. Enjoyed the small town vibe and the house is very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zohan S
Kort verblyf
4.4
Mei 2025

Rus en vrede op die mooi platteland. Redelinghuys is pragtig! Ons het die verblyf terdeë geniet. Die huis is pragtig en het alles wat mens nodig mag hê. Ons het van vroeg tot laat op die groot stoep gesit en kuier. My enigste klagte is die huis was nie 100% gereed vir gaste nie. Dit het 'n goeie skoonmaak nodig 'n dag of twee voor gaste arriveer. Was bietjie stowwerig met spinnerakke op heelwat plekke. Maar andersins was dit 'n wonderlike week. Baie dankie. Ons kom weer kuier.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Patricia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 567 Minnaar Road, Redelinghuys, 8105, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2639f3782c3a7e8d7218f4973ce6b2b3c7ab6e9d2ffaab9324f4518415d0452cf36518c4e0485e60bb02f897d63c85d1f875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 567 Minnaar Road Redelinghuys 8105 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.480205732032 18.541736231849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang